Vlak 3
Bevorder na:
Bevorder na: Ridder
LP: 78 Skuiwe: 58 Skuiwe: 7 Orde: wettig EP: 100
Vermoëns:
Grootridders het toppunt van vaardigheid met die swaard en lans bereik. Met hulle volle monderings en perde wat meer vir hul krag as hul spoed geteel is, is hierdie krygers die kern van enige ernstige kavellerie mag. 'n Grootridder aan die voorpunt van 'n stormloop is 'n skrikwekkende gesig vir voetsoldate en is gewoonlik genoeg om regdeur 'n verdedigingslinie te breek.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
swaard | lem | 12-4 | nabygeveg | ||
lans | steek | 17-2 | nabygeveg | bestorm |
lem | 20% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
afstandgeveg | 20% |
impak | 30% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 99 | 20% |
Vlak Water | 4 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 3 | 30% |
Heuwels | 2 | 40% |
Berge | 99 | 20% |
Moeras | 4 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 4 | 20% |
Sneeu | 2 | 30% |
Mushroom Grove | 4 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |