Veldtog |
---|
EI SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS DID HttT Liberty NR AOI SoF |
Era |
DGO DTvH N - AOL A-A BRE D+S EoMR EoS EE EE+D EMR ER GS I IC PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PYR(DE9l) SR |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id it ja ko la lt lv mk nb nl pl pt pt ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Perderuiters, dikwels uit die meer ongerepte dele van Wesnoth, word van kindsbeen af geleer om perd te ry en volg ook 'n baie streng erekode. 'n Stormloop deur 'n perderuiter is 'n kragtige dog roekelose taktiek, maar die waarde daarvan is keer op keer op die veldslag bewys. Perderuiters doen uiters goed teen voetsoldate veral die wat uit hulle linies weggebreek het, maar hulle moet versigtig wees teen spiesgooiers en boogskutters, aangesien hulle grootte en momentum 'n lekker teiken vir hulle bied.Spesiaal
Spesiale Nota's: 'n Ridder se stormloop verdubbel beide skade berokken en skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings terug-aanval nie
Bevorder na: | |
---|---|
Bevorder na: | Ridder Lanser |
Skuiwe: | 23 |
LP: | 38 |
Beweging: | 8 |
EP: | 44 |
Vlak: | 1 |
Orde: | wettig |
ID | Horseman |
Vermoëns: |
spies steek | 9 - 2 nabygeveg | bestorm |
Weerstande | |
---|---|
lem | 20% |
steek | -20% |
impak | 30% |
vuur | 0% |
koue | 0% |
afstandgeveg | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 99 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |
Diep Water | 99 | 20% |
Dorpie | 1 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Grot | 4 | 20% |
Grot Muur | 99 | 20% |
Heuwels | 2 | 40% |
Moeras | 4 | 20% |
Mushroom Grove | 4 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Vlak Water | 4 | 20% |
Woud | 3 | 30% |